WITBANK!

Where goats go to escape
User avatar
average joe
Posts: 1895
Joined: Wed Jul 01, 2020 5:46 am
Location: kuvukiland

Die witbank is waar ek gaan om al my kak uit te kry. Hier kan jul mekaar vloek en sleg se soos jul wil. Los maar net mekaar se vroutjie's, liefie diefie's, ma's, pa's, antie's, oom's en kindertjies uit.
Big Nipper
Posts: 845
Joined: Tue Jun 30, 2020 8:08 am

Ek was nog nooit op Witbank nie, hoe steek die girls?
User avatar
average joe
Posts: 1895
Joined: Wed Jul 01, 2020 5:46 am
Location: kuvukiland

n witbank is n kakhius, hy's wit en jy sit op hom. Jy gaan soon toe om die kak uit jou te kry, beantwoord dit jou vraag?
Big Nipper
Posts: 845
Joined: Tue Jun 30, 2020 8:08 am

Klink na n kak plek, sal maar eerder aanhou op die ander draad, maar dankie vir die uitnodiging!
User avatar
average joe
Posts: 1895
Joined: Wed Jul 01, 2020 5:46 am
Location: kuvukiland

Ek as net een keer in my lewe in Witbank die dorp en om eerluk te wees, die lug besoedeling was so duk ek kon nie rerig sien of die girls die moeite werd was nie.
User avatar
sorCrer
Posts: 1089
Joined: Mon Jun 29, 2020 6:56 pm

Dis fokken, Emalahleni, jou naaier! :oops:
User avatar
average joe
Posts: 1895
Joined: Wed Jul 01, 2020 5:46 am
Location: kuvukiland

Ema wie?
User avatar
OomStruisbaai
Posts: 16059
Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
Location: Longest beach in SH

Big Nipper wrote: Tue Jun 29, 2021 12:00 pm Ek was nog nooit op Witbank nie
Ook maar goed so want jou balle sal in die kak wees
Big Nipper
Posts: 845
Joined: Tue Jun 30, 2020 8:08 am

OomStruisbaai wrote: Tue Jun 29, 2021 1:55 pm

Julle ou hensoppers van die kus dink julle is lekker tough, maar fok ons klomp binnelanders het jare getrek met die ossewa om net van julle weg te kom
User avatar
OomStruisbaai
Posts: 16059
Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
Location: Longest beach in SH

Big Nipper wrote: Tue Jun 29, 2021 1:58 pm
OomStruisbaai wrote: Tue Jun 29, 2021 1:55 pm
Big Nipper wrote: Tue Jun 29, 2021 12:00 pm Ek was nog nooit op Witbank nie
Ook maar goed so want jou balle sal in die kak wees
Julle ou hensoppers van die kus dink julle is lekker tough, maar fok ons klomp binnelanders het jare getrek met die ossewa om net van julle weg te kom
Jy n Binnelander?, jy het skool gegaan en bly nou by die kus.

Ons Namakwalanders vee ons holle af met n klip en maak ons broeke vas met n pofadder.
User avatar
handyman
Posts: 3148
Joined: Tue Jun 30, 2020 4:23 pm

Donner, ek kry die manne jammer wat nie in die Wes Kaap bly nie.
Springboks, Stormers and WP supporter.
User avatar
OomStruisbaai
Posts: 16059
Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
Location: Longest beach in SH

handyman wrote: Tue Jun 29, 2021 2:22 pm Donner, ek kry die manne jammer wat nie in die Wes Kaap bly nie.
Verseker. Ossewa sal wragtag nie die Binnelandse paaie maak nie.

Ons is baie bevoorreg.
User avatar
handyman
Posts: 3148
Joined: Tue Jun 30, 2020 4:23 pm

OomStruisbaai wrote: Tue Jun 29, 2021 2:25 pm
handyman wrote: Tue Jun 29, 2021 2:22 pm Donner, ek kry die manne jammer wat nie in die Wes Kaap bly nie.
Verseker. Ossewa sal wragtag nie die Binnelandse paaie maak nie.

Ons is baie bevoorreg.
Mens kan letterlik sien hoe die paaie verswak as jy oor die grense gaan.
Springboks, Stormers and WP supporter.
User avatar
OomStruisbaai
Posts: 16059
Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
Location: Longest beach in SH

average joe wrote: Tue Jun 29, 2021 11:57 amLos maar net mekaar se vroutjie's, liefie diefie's, ma's, pa's, antie's, oom's en kindertjies uit.
Met die nuwe POPI wetgewing wat 1 Julie in werking tree gaan Nipper sy gat sien met sy beledigings.
User avatar
Chilli
Posts: 5652
Joined: Tue Jun 30, 2020 5:15 pm
Location: In Die Baai in.

Ek was in Witbank gebore.
Big Nipper
Posts: 845
Joined: Tue Jun 30, 2020 8:08 am

OomStruisbaai wrote: Tue Jun 29, 2021 2:58 pm
average joe wrote: Tue Jun 29, 2021 11:57 amLos maar net mekaar se vroutjie's, liefie diefie's, ma's, pa's, antie's, oom's en kindertjies uit.
Met die nuwe POPI wetgewing wat 1 Julie in werking tree gaan Nipper sy gat sien met sy beledigings.
Gaan jy my rapporteer by die polieste?

:lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:
User avatar
OomStruisbaai
Posts: 16059
Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
Location: Longest beach in SH

Big Nipper wrote: Tue Jun 29, 2021 3:25 pm

Gaan jou slaan met n R10,5 miljoen.
Big Nipper
Posts: 845
Joined: Tue Jun 30, 2020 8:08 am

OomStruisbaai wrote: Tue Jun 29, 2021 3:27 pm

Verwys asseblief na die watse aspek in die POPI Act jy my gaan slaan met n boete. Ek weet nie eens wat jou naam is nie poephol
User avatar
OomStruisbaai
Posts: 16059
Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
Location: Longest beach in SH

Big Nipper wrote: Tue Jun 29, 2021 3:30 pm
OomStruisbaai wrote: Tue Jun 29, 2021 3:27 pm
Big Nipper wrote: Tue Jun 29, 2021 3:25 pm

Gaan jy my rapporteer by die polieste?

:lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:
Gaan jou slaan met n R10,5 miljoen.
Verwys asseblief na die watse aspek in die POPI Act jy my gaan slaan met n boete. Ek weet nie eens wat jou naam is nie poephol
Ek sal jou Los maar ek is seker n poes soos jy kan nie sy Bek op sy plek hou nie. Atheists is baie self gekontsentreer.
Big Nipper
Posts: 845
Joined: Tue Jun 30, 2020 8:08 am

Cancel Culture brought to you proudly by OOmPB
User avatar
sorCrer
Posts: 1089
Joined: Mon Jun 29, 2020 6:56 pm

Chilli wrote: Tue Jun 29, 2021 3:09 pm Ek was in Witbank gebore.
Eina fok. :eek:
User avatar
Chilli
Posts: 5652
Joined: Tue Jun 30, 2020 5:15 pm
Location: In Die Baai in.

sorCrer wrote: Tue Jun 29, 2021 4:14 pm
Chilli wrote: Tue Jun 29, 2021 3:09 pm Ek was in Witbank gebore.
Eina fok. :eek:
Verduidelik dit n paar goed?
User avatar
OomStruisbaai
Posts: 16059
Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
Location: Longest beach in SH

Big Nipper wrote: Tue Jun 29, 2021 4:05 pm Cancel Culture brought to you proudly by OOmPB
Op die Witbank praat ons afrikaans. Poeskop.
User avatar
Sandstorm
Posts: 11907
Joined: Mon Jun 29, 2020 7:05 pm
Location: England

Witkontbank
User avatar
OomStruisbaai
Posts: 16059
Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
Location: Longest beach in SH

Sandstorm wrote: Tue Jun 29, 2021 9:21 pmWitkontbank
:clap: :lol:
User avatar
Sards
Posts: 9473
Joined: Tue Jun 30, 2020 4:41 am

Chilli wrote: Tue Jun 29, 2021 3:09 pm Ek was in Witbank gebore.
Me too
User avatar
Chilli
Posts: 5652
Joined: Tue Jun 30, 2020 5:15 pm
Location: In Die Baai in.

Sards wrote: Wed Jun 30, 2021 4:34 am

Only the best people were born in Witbank! :clap:
User avatar
OomStruisbaai
Posts: 16059
Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
Location: Longest beach in SH

Chilli wrote: Wed Jun 30, 2021 4:36 am

Het julle in die Emmer kak geval?
User avatar
sorCrer
Posts: 1089
Joined: Mon Jun 29, 2020 6:56 pm

Chilli wrote: Wed Jun 30, 2021 4:36 am
Sards wrote: Wed Jun 30, 2021 4:34 am
Chilli wrote: Tue Jun 29, 2021 3:09 pm Ek was in Witbank gebore.
Me too
Only the best people were born in Witbank! :clap:
Elites :sad:
User avatar
Chilli
Posts: 5652
Joined: Tue Jun 30, 2020 5:15 pm
Location: In Die Baai in.

OomStruisbaai wrote: Wed Jun 30, 2021 4:55 am
Chilli wrote: Wed Jun 30, 2021 4:36 am
Sards wrote: Wed Jun 30, 2021 4:34 am

Me too
Only the best people were born in Witbank! :clap:
Het julle in die Emmer kak geval?
?
User avatar
OomStruisbaai
Posts: 16059
Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
Location: Longest beach in SH

Chilli wrote: Wed Jun 30, 2021 5:23 am
OomStruisbaai wrote: Wed Jun 30, 2021 4:55 am
Chilli wrote: Wed Jun 30, 2021 4:36 am

Only the best people were born in Witbank! :clap:
Het julle in die Emmer kak geval?
?
As jy op die witbank sit, is daar n emmer onder waarin die kak en pis val. Dit word leeg gemaak sodra dit vol is.

Julle is mos gebore op die witbank.
User avatar
handyman
Posts: 3148
Joined: Tue Jun 30, 2020 4:23 pm

OomStruisbaai wrote: Wed Jun 30, 2021 6:23 am
Chilli wrote: Wed Jun 30, 2021 5:23 am
OomStruisbaai wrote: Wed Jun 30, 2021 4:55 am

Het julle in die Emmer kak geval?
?
As jy op die witbank sit, is daar n emmer onder waarin die kak en pis val. Dit word leeg gemaak sodra dit vol is.

Julle is mos gebore op die witbank.
Teken prentjies vir hulle oom.
Springboks, Stormers and WP supporter.
User avatar
average joe
Posts: 1895
Joined: Wed Jul 01, 2020 5:46 am
Location: kuvukiland

Witbank is seker die mees besoedilste plek in die land. As jy soon toe gaan moet jy tot jou eie lug saam vat. Jy kan nie die water drink nie, jy kan nie die lug in asem nie, Eskom hoef nie eers daar te loadshed nie wat die mense is tot bang om die elektrisiteitte te gebruik. Hulle se meer as 90% van mense wat in Witbank gebore is het een of ander mutasie. Goed soos n extra tepel of n dubbele loop voel.
Big Nipper
Posts: 845
Joined: Tue Jun 30, 2020 8:08 am

average joe wrote: Wed Jun 30, 2021 6:55 am Witbank is seker die mees besoedilste plek in die land. As jy soon toe gaan moet jy tot jou eie lug saam vat. Jy kan nie die water drink nie, jy kan nie die lug in asem nie, Eskom hoef nie eers daar te loadshed nie wat die mense is tot bang om die elektrisiteitte te gebruik. Hulle se meer as 90% van mense wat in Witbank gebore is het een of ander mutasie. Goed soos n extra tepel of n dubbele loop voel.
Ek vermoed Sasolburg sal Witbank n go gee vir lugkwaliteit
User avatar
sorCrer
Posts: 1089
Joined: Mon Jun 29, 2020 6:56 pm

Big Nipper wrote: Wed Jun 30, 2021 7:02 am

Strangely enough last week Friday morning 6 am, Centurion Pretoria had the worst air quality ON THE PLANET!

Right now our worst is Rustenburg https://www.iqair.com/south-africa/gauteng/johannesburg

Of major cities, Johannesburg is 3rd:

https://www.iqair.com/world-air-quality-ranking

It changes all the time of course.
User avatar
average joe
Posts: 1895
Joined: Wed Jul 01, 2020 5:46 am
Location: kuvukiland

Big Nipper wrote: Wed Jun 30, 2021 7:02 am
average joe wrote: Wed Jun 30, 2021 6:55 am Witbank is seker die mees besoedilste plek in die land. As jy soon toe gaan moet jy tot jou eie lug saam vat. Jy kan nie die water drink nie, jy kan nie die lug in asem nie, Eskom hoef nie eers daar te loadshed nie wat die mense is tot bang om die elektrisiteitte te gebruik. Hulle se meer as 90% van mense wat in Witbank gebore is het een of ander mutasie. Goed soos n extra tepel of n dubbele loop voel.
Ek vermoed Sasolburg sal Witbank n go gee vir lugkwaliteit
Dalk, maar ek wonder of Chille en Sards vir ons kan se of dit n side by side of n over under is.
User avatar
average joe
Posts: 1895
Joined: Wed Jul 01, 2020 5:46 am
Location: kuvukiland

sorCrer wrote: Wed Jun 30, 2021 7:07 am
Big Nipper wrote: Wed Jun 30, 2021 7:02 am
average joe wrote: Wed Jun 30, 2021 6:55 am Witbank is seker die mees besoedilste plek in die land. As jy soon toe gaan moet jy tot jou eie lug saam vat. Jy kan nie die water drink nie, jy kan nie die lug in asem nie, Eskom hoef nie eers daar te loadshed nie wat die mense is tot bang om die elektrisiteitte te gebruik. Hulle se meer as 90% van mense wat in Witbank gebore is het een of ander mutasie. Goed soos n extra tepel of n dubbele loop voel.
Ek vermoed Sasolburg sal Witbank n go gee vir lugkwaliteit
Strangely enough last week Friday morning 6 am, Centurion Pretoria had the worst air quality ON THE PLANET!

Right now our worst is Rustenburg https://www.iqair.com/south-africa/gauteng/johannesburg

Of major cities, Johannesburg is 3rd:

https://www.iqair.com/world-air-quality-ranking

It changes all the time of course.
Daai was oor die swaal wolk wat die wind van die ooste af ingewaai het. Dis nie die eerst keer nie en raai wat Wit.. umm... Emakalema is oos van Centurion.
User avatar
Sards
Posts: 9473
Joined: Tue Jun 30, 2020 4:41 am

My family was on holiday there at the time. I decided to get out whist she was at the movies
User avatar
handyman
Posts: 3148
Joined: Tue Jun 30, 2020 4:23 pm

Sards wrote: Wed Jun 30, 2021 9:06 am My family was on holiday there at the time. I decided to get out whist she was at the movies
You took your family for a holiday at Witbank?
Springboks, Stormers and WP supporter.
User avatar
Sards
Posts: 9473
Joined: Tue Jun 30, 2020 4:41 am

handyman wrote: Wed Jun 30, 2021 9:32 am
Sards wrote: Wed Jun 30, 2021 9:06 am My family was on holiday there at the time. I decided to get out whist she was at the movies
You took your family for a holiday at Witbank?
Ja....just before I was born.
Post Reply