All black question

Where goats go to escape
User avatar
OomStruisbaai
Posts: 16057
Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
Location: Longest beach in SH

Wilson's Toffee wrote: Sun Feb 13, 2022 12:12 pm AFAIR the first prominent instep kicker was Guy Camberebero 1960s, for France. Think Rollerson was the first All Black I saw kicking that way, too.
Yep that's the one. Bosch played soccer and copy the style from the Frenchman.
User avatar
Gumboot
Posts: 8889
Joined: Tue Jun 30, 2020 9:17 am

Wilson's Toffee wrote: Sun Feb 13, 2022 12:12 pm AFAIR the first prominent instep kicker was Guy Camberebero 1960s, for France. Think Rollerson was the first All Black I saw kicking that way, too.
Rollerson kicked a few goals on the 1976 tour of South America, but Greg Rowlands took the shots against Uruguay and Argentina in the unofficial tests.
Monk
Posts: 310
Joined: Sat Sep 19, 2020 7:04 am

the Camberebero boots were very popular with backs - black low cut boot with a brown heel.
User avatar
OomStruisbaai
Posts: 16057
Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
Location: Longest beach in SH

Gerald Bosch live in Australia nowadays.

. Found this afrikaans one on him

Rapport
Gerald Bosch is Suid-Afrika se oorspronklike skopkoning.

Reeds vyf jaar voordat Naas Botha op die toneel verskyn het, het hy vir Transvaal tot Curriebeker-glorie gesool met ‘n rekord drie skepdoele in 1972.

In 1975 het hy ‘n Springbok-rekord van 22 punte in ‘n toets opgestel, en die jaar daarna het ‘Boschie’ die All Blacks se “harte gebreek”.

Gerald en Jackie Bosch het meer as 20 jaar gelede na Australië geëmigreer, en onlangs ingetrek in die moderne Aveo Aftree-oord in Brisbane. Die oord pas Gerald (72) se aktiewe leefstyl soos ‘n handskoen, oftwel ‘skopskoen’.

“Dit beskik oor ‘n gimnasium, swembaddens, tennisbane en oorgenoeg spasie om fiets te ry. Ek is een van die weinige oues van dae wat daagliks van dié geriewe gebruik maak.

“Ek moes in 2004 ‘n massiewe operasie ondergaan om ‘n groeisel op my ruggraat te verwyder. Tydens die prosedure het ‘n paar senuwees in die slag gebly, met die gevolg dat ek geen gevoel meer het in my regterbeen nie.

“Dis ‘n pyn in die dinges, maar ek leef daarmee saam en oefen so hard ek kan.

“Ek kan dus nie meer regs skop nie, en moet die skoppers wat ek somtyds touwys maak, met die linkervoet leer.”

Een van die groot name wat Gerald gementor het, was Wallaby Berrick Barnes. Barnes het in 2008 van Rugbyliga oorgeskakel en uiteindelik 200 punte in 51 toetse vir Australië aangeteken.

“Berrick was fanaties wat oefen betref, en ek het hom gereeld na afloop van Reds-oefeninge op ‘n afgeleë veld ontmoet om sy skoppe vir nog ‘n uur of wat te oefen,” vertel Gerald.

“Dis die sleutel tot sukses as ‘n skopper; dit verg absolute toewyding. Ek het self elke liewe dag, stoksiel-alleen, my skopwerk geoefen.”

Nog iets wat absolute toewyding verg is die huwelik, en Gerald en Jackie vier volgende jaar hulle goue bruilof.

Die egpaar het twee kinders.
“Joanne is ‘n persoonlike afrigter, woon 6km van ons af en was die hoofrede waarom ek en Jackie na Australië verhuis het..

“Warren besit sy eie IT-maatskappy in Woking, net buite Londen. Altwee sy niere het ingegee in 2003, maar Jackie het een van hare vir hom geskenk en hy is nou blakend gesond.”

Gerald Bosch is op 12 Mei 1949 in Vereeniging gebore, en is die seun van Raymond Bosch wat twee jaar vantevore, in 1947, vir Transvaal op senter verteenwoordig het in die Curriebeker-eindstryd op Nuweland.

“My pa het truie geruil met WP se Bok-senter Chum Ochse, en ek het steeds die trui - hoewel effe verwaarloos, want ek het kleintyd met dit in die tuin gespeel,” vertel Gerald.

Gerald was die eerste Suid-Afrikaner wat van die “om-die-hoek-skoptegniek” gebruik gemaak het, en die styl had sy oorsprong in laerskool-sokker.

“Op Selborne in Vereeniging was daar nie rugby nie; hulle het net sokker gespeel.

“Toe ek later, by Hoërskool General Smuts, rugby gespeel het, het ek geweier om met my tone pale toe te skop. Dit was te seer, want ek het met sagte, sokkerstewels gespeel - nie die opgestopte Okey Geffin-tipe stewels van ouds nie.”

Gerald is in 1969, op 20-jarige ouderdom, reeds nadergetrek vir die Transvaalse seniorspan.

“Ek egter tydens ‘n oefening ‘n kraakbeen in my knie geskeur en dit het maande geneem om te herstel.

“Ek het die daaropvolgende seisoen in Vereeniging se derde en vierde span rondgeswerf, so erg het die knie gelol.”

Gerald se klubkaptein by Vereeniging was die legendariese Piet Bosman, en dié het hom op ‘n ietwat onortodokse manier gehelp om weer sy selfvertroue te herwin.

“In ‘n wedstryd vir die eerstespan het ek die bal vanaf ‘n skrum aangeslaan,” onthou Gerald.

“Piet het my nadergewink met ‘n ‘Boetie, kom hier!’, en vir my en ons haker laat posisies ruil vir die daaropvolgende skrum. En, voor die skrum gesak het, het hy aan die opposisie opdrag gegee: ‘Ek wil hê julle moet hierdie mannetjie bietjie gas gee...’

“Hulle het my goed opgeneuk.

Nodeloos om te sê, ek het nie sommer weer ‘n bal aangeslaan nie...”

In 1972, het Gerald uiteindelik vir Springbok Jannie Barnard uit die saal gelig as losskakel van Transvaal, nadat Vereeniging ‘n onvergeetlike tuisoorwinning oor Barnard se sterbelaaide Diggers behaal het.

“Maar nie voordat Diggers se Transvaal-flank, Koos Claassen, my liederlik laatgeloop en my gesig in die grond gevryf het nie.”

Daardie seisoen is Gerald in die kol met ‘n doelskop, twee strafdoele en ‘n rekord drie skepdoele in Transvaal se sege van 25-19 oor Oos-Transvaal in die Curriebeker-finaal op Pam Brink in Springs.

“Op daardie jong ouderdom besef ‘n mens nog nie heeltemal die omvang daarvan nie; vir my was dit op daardie stadium maar net nóg ‘n wedstryd.”
In 1974, moes Gerald ‘n onbenydenswaardige vuurdoop vir Suid-Afrika verduur in die tweede toets teen Willie-John McBride se magtige Leeus. Die Bokke het ‘n rekord-dragslae van 9-28 op die lyf geloop.

“Daardie was ‘n fenominale Leeu-span, maar ons keurders het hulle ook nie baie goed van hul taak gekwyt nie, en in sekere opsigte ouens gekies met die uitsluitlike doel om te baklei.

“Maar, toe gaan staan en verloor ons die bakleiery ook!” vertel Gerald, wat, saam met nege ander Bokke, die trekpas gekry het.

‘n Kort toer na Frankryk aan die einde van 1974, het Springbokrugby geleentheid gebied om te hergroeppeer, en hoewel Gerald aanvanklik as die Nr 2-losskakel ingesluit was, het hy sy toetsplek herwin en uiteindelik in nege van die 11 wedstryde op toer gespeel.

Van die veld af, onthou hy hoe die span in Nice besluit het om as ‘n groep saam te gaan kyk na die fliek Last Tango in Paris, wat verban was in Suid-Afrika. Dis ‘n erotiese drama, met heelwat kaalbastonele, en halfpad deur die prent het ‘n ontstoke Johan Claassen, die Bok-afrigter, uitgestorm.

“Die volgende dag het ons behoorlik les opgesê by die oefening.”

In 1975, het die Franse in die Republiek kom toer, en in die tweede toets op Loftus teken Gerald ‘n Bok-rekord van 22 punte aan met die stewel.

Die hoogtepunt van sy loopbaan was egter die reeks-oorwinning van 3-1 oor die All Blacks in 1976. Gerald teken 33 punte aan, en het die Kiwi’s se doppie geklink, of soos Bryan Williams opgemerk het, hul “harte gebreek” deur doodluiters ‘n strafdoel oor te klits vir ‘n oorwinning van 15-14 in die laaste toets op Ellispark.

“Ek onthou, Morné du Plessis (kaptein) het vir my die bal aangegee en gesê: ‘Boschie, it’s all yours...’

Weereens, as ‘n mens so jonk is ervaar jy nie druk so erg nie.”

Gerald het welliswaar druk van ‘n ander aard ervaar in die eerste toets in Durban, toe hy op die vooraand daarvan met ‘n hoë koors wakker geword het.

“Ek was so siek soos ‘n hond. Hulle het selfs my kamermaat, Paul Bayvel, in ‘n ander kamer laat slaap.

“Morné is opdrag gegee om my deur ‘n fiksheidstoets te sit die oggend van die toets, maar na ek mooigepraat en ‘n paar trappe op en af gedraf het in ons hotel in Umhlanga Rocks, het hy spanbestuur eenvoudig meegedeel: ‘Boschie’s fine; he can play...’

“Ons spandokter, die vermaarde dr Jack Sweidan, het my ‘n inspuiting gegee net voor ons opgedraf het, wat my laat voel het of ek hoog was, maar gewaarsku dat dit net vir 60 minute sou hou.

“Sowaar, met ongeveer 20 minute speeltyd oor, kon ek nie meer nie. Ek was op die drumpel om op die veld flou te val, toe hulle my met De Wet Ras vervang het.”

Gerald Bosch het, as gevolg van sportisolasie, slegs nege toetse gespeel, maar nietemin ‘n onuitwisbare merk gelaat.

“Ek beskou myself nie as een van die ‘grotes’ nie,” meen hy beskeie.
“Maar, ek kon skop.

“En, ek was bevoorreg om in ‘n uitstekende span te kon speel, met ‘n fantastiese skrumskakel in Bayvel...”
User avatar
Guy Smiley
Posts: 6819
Joined: Mon Jun 29, 2020 7:52 pm

Succinct, to the point and entirely valid.

What does it say?
User avatar
Gumboot
Posts: 8889
Joined: Tue Jun 30, 2020 9:17 am

Guy Smiley wrote: Wed May 11, 2022 10:55 pm Succinct, to the point and entirely valid.

What does it say?

Image
User avatar
Guy Smiley
Posts: 6819
Joined: Mon Jun 29, 2020 7:52 pm

Excellent...

would that float?
User avatar
FalseBayFC
Posts: 3554
Joined: Sun Aug 30, 2020 3:19 pm

Van die veld af, onthou hy hoe die span in Nice besluit het om as ‘n groep saam te gaan kyk na die fliek Last Tango in Paris, wat verban was in Suid-Afrika. Dis ‘n erotiese drama, met heelwat kaalbastonele, en halfpad deur die prent het ‘n ontstoke Johan Claassen, die Bok-afrigter, uitgestorm.

I liked this part. While the team was in Nice they went to see Last Tango in Paris which was banned in RSA. An erotic drama with lots of nudity. Halfway through an outraged Johan Claasen the Bok coach stormed out.

He probably went to the bogs for a tug after the butter scene. :lol:
User avatar
Gumboot
Posts: 8889
Joined: Tue Jun 30, 2020 9:17 am

FalseBayFC wrote: Thu May 12, 2022 5:40 am Van die veld af, onthou hy hoe die span in Nice besluit het om as ‘n groep saam te gaan kyk na die fliek Last Tango in Paris, wat verban was in Suid-Afrika. Dis ‘n erotiese drama, met heelwat kaalbastonele, en halfpad deur die prent het ‘n ontstoke Johan Claassen, die Bok-afrigter, uitgestorm.

I liked this part. While the team was in Nice they went to see Last Tango in Paris which was banned in RSA. An erotic drama with lots of nudity. Halfway through an outraged Johan Claasen the Bok coach stormed out.

He probably went to the bogs for a tug after the butter scene. :lol:
:lol:
convoluted
Posts: 533
Joined: Thu Jul 02, 2020 5:00 pm

convoluted wrote: Mon Feb 07, 2022 5:20 am Soon as I saw the thread title my thought went to Ken Scotland of the '59 Lions who freaked us all out with his place-kick style..

It was with a round-the-corner that Scotland the bas-ket snatched away at the death what would have been one of the truly great rugby comebacks ... our near-40 minutes of second-half delirium ending in angst.
Sadly, Ken Scotland died this weekend.
Snippets from the Stuff report:

... Older New Zealand rugby fans attest he was the first player to kick goals here with his instep – a round-the-corner style borrowed from association football – as opposed to the traditional toe-kicking mode favoured by All Blacks fullback Don Clarke.

Scotland, who wasn’t always the tourists’ first-choice kicker, told the Lions’ website in 2008 that the 1959 team had “a different philosophy about place kicking in those days. Basically, whoever was nearest the ball or whoever shouted loudest would have taken the kicks at goal."

Scotland, who kicked effectively off either foot, weighed just 11 stone 2 pounds (70kg) on tour, but was frequently able to give his Kiwi markers the slip.

... McLean, writing in his 1959 tour book The Kings of Rugby, described the Scot as “an intelligent young man who ‘saw’ the game extremely well’’ whether playing fullback, flyhalf, halfback or centre (where he lined up for the Lions’ 9-6 win in the fourth test).

“His handling was flawless, his punting ... was fine, and he completed the tour with the reputation as the finest running fullback to ever visit this country’’.

... Journalist and novelist Allan Massie wrote in A Portrait of Scottish Rugby that Scotland was “the first fullback to fully exploit the attacking possibilities of the game’’ and that he had “popularised’' the instep kicking style.

“He wasn't of course the first to refuse to be restricted to a fielding, tackling and kicking role, but not even the great New Zealander Bob Scott had brought the same spirit of intelligent adventure to the position,’’ Massie asserted.
User avatar
Grandpa
Posts: 2302
Joined: Tue Oct 06, 2020 2:23 pm
Location: Kiwi abroad

convoluted wrote: Tue Jan 10, 2023 3:45 pm

Only 70kg!!! And played centre for the Lions...

Image

https://www.stuff.co.nz/sport/rugby/int ... 0at%20goal.
Post Reply