Afrikaans
- OomStruisbaai
- Posts: 16058
- Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
- Location: Longest beach in SH
Net 44 van ons oor. Hoop al 44 kom hou vakansie in Struisbaai.
- OomStruisbaai
- Posts: 16058
- Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
- Location: Longest beach in SH
Die jong manne moet meer kinders maak dat ons meer kan raak.
-
- Posts: 401
- Joined: Wed Dec 16, 2020 7:12 pm
- Location: South Africa
Dit sou 45 gewees het as haar ma nie een uitgehaal het nie.
-
- Posts: 401
- Joined: Wed Dec 16, 2020 7:12 pm
- Location: South Africa
Charlize Thighron het gesê dat Afrikaans besig is om uit te sterf en dat (in 'n grap???) daar nog net 44 mense is wat Afrikaans kan praat.
- average joe
- Posts: 1895
- Joined: Wed Jul 01, 2020 5:46 am
- Location: kuvukiland
Dalk is dit beter so. Dan sal Kiwi refs nie deurmekaar raak met kant en kont nie.
- OomStruisbaai
- Posts: 16058
- Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
- Location: Longest beach in SH
Jy meen Barnes. Rassie hou die spul so besig. Dis om van te kots.average joe wrote: Tue Nov 22, 2022 6:26 am Dalk is dit beter so. Dan sal Kiwi refs nie deurmekaar raak met kant en kont nie.
- OomStruisbaai
- Posts: 16058
- Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
- Location: Longest beach in SH
Afrikaans is n mooi beskrywende tall. Die woord "Spags" = iets tussen spuls en jaags.
Engels het nie n woord wat die gevoel tussen "horny" en "semi" kan beskryf nie.
Wat van "Kapoen" Diebkleur tussen kak en pampoen. Die ou Datsun SSS het daai kleur gehad
Engels het nie n woord wat die gevoel tussen "horny" en "semi" kan beskryf nie.
Wat van "Kapoen" Diebkleur tussen kak en pampoen. Die ou Datsun SSS het daai kleur gehad
- average joe
- Posts: 1895
- Joined: Wed Jul 01, 2020 5:46 am
- Location: kuvukiland
Nog nooit die woord spags gehoor nie. Wel jimpel, iets tussen jags en simpel.
Die engelse woord vir kapoen is sharky, tussen shit en khaki
Die engelse woord vir kapoen is sharky, tussen shit en khaki
- OomStruisbaai
- Posts: 16058
- Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
- Location: Longest beach in SH
Julle Vrystaters raak net jaags en wil klaarmaak.average joe wrote: Tue Nov 22, 2022 11:36 am Nog nooit die woord spags gehoor nie. Wel jimpel, iets tussen jags en simpel.
Die engelse woord vir kapoen is sharky, tussen shit en khaki
- average joe
- Posts: 1895
- Joined: Wed Jul 01, 2020 5:46 am
- Location: kuvukiland
n Vrystater raak nie jags nie Oom, hy raak katools.
- average joe
- Posts: 1895
- Joined: Wed Jul 01, 2020 5:46 am
- Location: kuvukiland
Wees welkom, moet net nie vir Tjarlees Tron se nie.
- OomStruisbaai
- Posts: 16058
- Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
- Location: Longest beach in SH
Almal is welkom.
