I neither want to taunt or belittle you, nor am I from the far left. Your holy books which you say non believers have a superficial understanding of, are, let's be honest, as valid as fairy tales.troglodiet wrote: Sat Oct 28, 2023 9:01 amOom, ek sal voorstel dat oom hierdie thread heeltemaal vermy. Hulle doel is om mense - gelowiges - uit the tart, reaksies uit the lok, en dan the probeer verkleineer.OomStruisbaai wrote: Sat Oct 28, 2023 5:18 amNot at all. just out of respect. It's never about me.Guy Smiley wrote: Sat Oct 28, 2023 4:24 am Why?
So that everyone has to observe your particular version of the Great Fairytale?
OK he can leave it, I also believe in the mockers.
Net soos die vêr linkses, is hulle opinie volgens hulle die regte, en enigste opinie. Hulle baseer hulle opinie op 'n oppervakkige verstaan van die Heilige Boeke; die lees wat beide ateïste en gelowe soos Jehova Getuienisse deel, en baseer hulle ateïsme daarop. Hulle verstaan nie dat alles net swart en wit is nie; hulle ignoreer die filosifïese aspek van geloof.
Moenie hierdie probeer debatteedr nie, en nog minder respek te verwag nie.
Daar is 'n baie goeie rede hoekom Vryemesselaars se belangrikste reël is om nie te praat oor godsdiens of geloof nie. Hierdie thread is die perfekte voorbeeld.
No proof of any god has been found, you base your views on a faith, handed down over generations and used to control people..