Amethyst if you post the link using the media embed tags you get to play the actual video from within the page like this
Re: Die Afrikaanse Musiek Draad
Posted: Fri Jul 03, 2020 3:09 pm
by Amethyst
ASMO wrote: Fri Jul 03, 2020 2:55 pm
Amethyst if you post the link using the media embed tags you get to play the actual video from within the page like this
Oh, OK. Thanks
Re: Die Afrikaanse Musiek Draad
Posted: Fri Jul 03, 2020 3:51 pm
by Amethyst
The Champs
Re: Die Afrikaanse Musiek Draad
Posted: Wed Jul 15, 2020 9:04 am
by Amethyst
Wat dink julle van die song vanaf 3:50? Nog nooit van die girl gehoor nie.
Re: Die Afrikaanse Musiek Draad
Posted: Wed Jul 15, 2020 9:32 am
by Chilli
Re: Die Afrikaanse Musiek Draad
Posted: Wed Jul 15, 2020 9:39 am
by Chilli
Possibly my favorite Afrikaans song
Re: Die Afrikaanse Musiek Draad
Posted: Wed Jul 15, 2020 10:01 am
by DraadkarD
"Die Kommin Afrikaanse Musiek Draad"
Maak asseblef reg
Re: Die Afrikaanse Musiek Draad
Posted: Wed Jul 15, 2020 10:29 am
by Amethyst
DraadkarD wrote: Wed Jul 15, 2020 10:01 am
"Die Kommin Afrikaanse Musiek Draad"
Maak asseblef reg
So jy's ook een van daai dose wat Afrikaanse musiek afskiet net vir die rede omdat dit Afrikaans is. Vokof, ek is trots op ons Afrikaanse sangers, niks met hulle verkeerd nie. Die meeste kak musiek in SA is toevallig nie Afrikaans nie.
Re: Die Afrikaanse Musiek Draad
Posted: Wed Jul 15, 2020 10:41 am
by Mr Bungle
ASMO wrote: Fri Jul 03, 2020 2:55 pm
Amethyst if you post the link using the media embed tags you get to play the actual video from within the page like this
It’s fitting that the C grade music is matched by the C grade video production. It’s incredible how far behind you are in quality of music and production values from a tiny country like NZ. That song is 10 years old, but the video makes it seem like the 80s.
DraadkarD wrote: Wed Jul 15, 2020 10:01 am
"Die Kommin Afrikaanse Musiek Draad"
Maak asseblef reg
So jy's ook een van daai dose wat Afrikaanse musiek afskiet net vir die rede omdat dit Afrikaans is. Vokof, ek is trots op ons Afrikaanse sangers, niks met hulle verkeerd nie. Die meeste kak musiek in SA is toevallig nie Afrikaans nie.
Nee, ek dui net aan dat jy moet Witbank Jikskei Klub parkie grass kommin wees om na dit te luister. Ek het niks teen kommin Afrikanesrs nie, maar julle musiek sluit nie alle Afrikaanse musiek in nie. Wou dit net reg stel, so chill net bietjie ou perd.

So jy sê ek is kommin. Vokof, man. Gee vir my links na die SA musiek waarvan jy hou dat ek bietjie kan luister. Moet net nie vir my hierdie township kwaito kak voorstel nie. The African Jazz Pioneers is omtrent al waarna mens kan luister van prezzie se " Our People". Is jy ook 'n "Our People"?
It’s fitting that the C grade music is matched by the C grade video production. It’s incredible how far behind you are in quality of music and production values from a tiny country like NZ. That song is 10 years old, but the video makes it seem like the 80s.
Op Blouberg Se Strand was released in 1988 on the album Encore! Laurika
Re: Die Afrikaanse Musiek Draad
Posted: Wed Jul 15, 2020 11:20 am
by Amethyst
Freshly Ground - Doo be doo. Dis wat ek nou kommin kak sou noem.
So jy's ook een van daai dose wat Afrikaanse musiek afskiet net vir die rede omdat dit Afrikaans is. Vokof, ek is trots op ons Afrikaanse sangers, niks met hulle verkeerd nie. Die meeste kak musiek in SA is toevallig nie Afrikaans nie.
Nee, ek dui net aan dat jy moet Witbank Jikskei Klub parkie grass kommin wees om na dit te luister. Ek het niks teen kommin Afrikanesrs nie, maar julle musiek sluit nie alle Afrikaanse musiek in nie. Wou dit net reg stel, so chill net bietjie ou perd.
So jy sê ek is kommin. Vokof, man. Gee vir my links na die SA musiek waarvan jy hou dat ek bietjie kan luister. Moet net nie vir my hierdie township kwaito kak voorstel nie. The African Jazz Pioneers is omtrent al waarna mens kan luister van prezzie se " Our People". Is jy ook 'n "Our People"?
Nee, eks van Bloemfontein, en die mense wat die musiek luister wat jy like is gewoonlik geluister deur maplotters wat op verfblikke sit en papsak suip. Soos ek se ek het niks teen julle nie. Ek voel net jy moet nie plototter-werfetter-komin-techno-maak-jou-eie-woorde-op-Afrikaanse musikiek as alle Afrikaanse musiek beskou nie. Julle musiek het sy spesiale plek in ons land.
It’s fitting that the C grade music is matched by the C grade video production. It’s incredible how far behind you are in quality of music and production values from a tiny country like NZ. That song is 10 years old, but the video makes it seem like the 80s.
[/quote
That is older than 30 years and the video is not a professional, official music release. It's a random compilation by some youtube user. I've posted a link of some Afrikaans concerts (only Afrikaans singers) in the first post of this thread. Check some of those videos before talking shit about production quality. It will also give you an idea of what has been going on on the Afrikaans music scene, quality of Afrikaans artists, etc. Some education for you. Then afterwards, supply some links of your quality NZ music and concerts. I promise to look at the kak you produce in NZ.
Re: Die Afrikaanse Musiek Draad
Posted: Wed Jul 15, 2020 11:41 am
by Mr Bungle
Spot on with the 80s call very hard to tell with Afrikaans pop. Modern vids still look like B grade porn.
Re: Die Afrikaanse Musiek Draad
Posted: Wed Jul 15, 2020 11:42 am
by Mr Bungle
NZ early 90s
Re: Die Afrikaanse Musiek Draad
Posted: Wed Jul 15, 2020 11:43 am
by Mr Bungle
NZ late 80s
Re: Die Afrikaanse Musiek Draad
Posted: Wed Jul 15, 2020 11:45 am
by Mr Bungle
NZ mid 90s
Re: Die Afrikaanse Musiek Draad
Posted: Wed Jul 15, 2020 11:46 am
by Mr Bungle
NZ mid 00s
Re: Die Afrikaanse Musiek Draad
Posted: Wed Jul 15, 2020 11:48 am
by Mr Bungle
NZ early 80s
Re: Die Afrikaanse Musiek Draad
Posted: Wed Jul 15, 2020 11:49 am
by Mr Bungle
NZ mid 00s
Re: Die Afrikaanse Musiek Draad
Posted: Wed Jul 15, 2020 11:51 am
by Amethyst
Mr Bungle wrote: Wed Jul 15, 2020 11:42 am
NZ early 90s
LOL, definitely need a straitjacket to listen to that kjak