Page 1 of 1
Afrikaans
Posted: Fri Nov 18, 2022 7:22 pm
by OomStruisbaai
Net 44 van ons oor. Hoop al 44 kom hou vakansie in Struisbaai.
Re: Afrikaans
Posted: Fri Nov 18, 2022 9:09 pm
by OomStruisbaai
Die jong manne moet meer kinders maak dat ons meer kan raak.
Re: Afrikaans
Posted: Sat Nov 19, 2022 4:02 am
by Chilli
Waaroor gaan dit?
Re: Afrikaans
Posted: Sat Nov 19, 2022 6:14 am
by OomStruisbaai
Re: Afrikaans
Posted: Sat Nov 19, 2022 11:06 am
by troglodiet
Dit sou 45 gewees het as haar ma nie een uitgehaal het nie.
Re: Afrikaans
Posted: Sat Nov 19, 2022 11:10 am
by troglodiet
Chilli wrote: Sat Nov 19, 2022 4:02 am
Waaroor gaan dit?
Charlize Thighron het gesĂȘ dat Afrikaans besig is om uit te sterf en dat (in 'n grap???) daar nog net 44 mense is wat Afrikaans kan praat.
Re: Afrikaans
Posted: Sat Nov 19, 2022 11:50 am
by Calculon
Dit was n grap, maar syt klomp ou tannies ontstelt
Re: Afrikaans
Posted: Sat Nov 19, 2022 12:15 pm
by Chilli
Gaan Rassie 'n video van dit op YouTube sit?
Re: Afrikaans
Posted: Tue Nov 22, 2022 6:26 am
by average joe
Dalk is dit beter so. Dan sal Kiwi refs nie deurmekaar raak met kant en kont nie.
Re: Afrikaans
Posted: Tue Nov 22, 2022 8:02 am
by OomStruisbaai
average joe wrote: Tue Nov 22, 2022 6:26 am
Dalk is dit beter so. Dan sal Kiwi refs nie deurmekaar raak met kant en kont nie.
Jy meen Barnes. Rassie hou die spul so besig. Dis om van te kots.
Re: Afrikaans
Posted: Tue Nov 22, 2022 8:06 am
by OomStruisbaai
Afrikaans is n mooi beskrywende tall. Die woord "Spags" = iets tussen spuls en jaags.
Engels het nie n woord wat die gevoel tussen "horny" en "semi" kan beskryf nie.
Wat van "Kapoen" Diebkleur tussen kak en pampoen. Die ou Datsun SSS het daai kleur gehad
Re: Afrikaans
Posted: Tue Nov 22, 2022 11:36 am
by average joe
Nog nooit die woord spags gehoor nie. Wel jimpel, iets tussen jags en simpel.
Die engelse woord vir kapoen is sharky, tussen shit en khaki
Re: Afrikaans
Posted: Tue Nov 22, 2022 11:41 am
by OomStruisbaai
average joe wrote: Tue Nov 22, 2022 11:36 am
Nog nooit die woord spags gehoor nie. Wel jimpel, iets tussen jags en simpel.
Die engelse woord vir kapoen is sharky, tussen shit en khaki
Julle Vrystaters raak net jaags en wil klaarmaak.
Re: Afrikaans
Posted: Tue Nov 22, 2022 12:03 pm
by average joe
n Vrystater raak nie jags nie Oom, hy raak katools.
Re: Afrikaans
Posted: Tue Nov 22, 2022 12:21 pm
by Chilli
Moet jy 'n suiwer bloed Afrikaner wees om hier te praat?
Re: Afrikaans
Posted: Tue Nov 22, 2022 12:26 pm
by average joe
Wees welkom, moet net nie vir Tjarlees Tron se nie.
Re: Afrikaans
Posted: Tue Nov 22, 2022 1:56 pm
by OomStruisbaai
Chilli wrote: Tue Nov 22, 2022 12:21 pm
Moet jy 'n suiwer bloed Afrikaner wees om hier te praat?
Almal is welkom.

Re: Afrikaans
Posted: Tue Nov 22, 2022 5:09 pm
by Chilli