WITBANK!
- average joe
- Posts: 1895
- Joined: Wed Jul 01, 2020 5:46 am
- Location: kuvukiland
Die witbank is waar ek gaan om al my kak uit te kry. Hier kan jul mekaar vloek en sleg se soos jul wil. Los maar net mekaar se vroutjie's, liefie diefie's, ma's, pa's, antie's, oom's en kindertjies uit.
-
- Posts: 845
- Joined: Tue Jun 30, 2020 8:08 am
Ek was nog nooit op Witbank nie, hoe steek die girls?
- average joe
- Posts: 1895
- Joined: Wed Jul 01, 2020 5:46 am
- Location: kuvukiland
n witbank is n kakhius, hy's wit en jy sit op hom. Jy gaan soon toe om die kak uit jou te kry, beantwoord dit jou vraag?
-
- Posts: 845
- Joined: Tue Jun 30, 2020 8:08 am
Klink na n kak plek, sal maar eerder aanhou op die ander draad, maar dankie vir die uitnodiging!
- average joe
- Posts: 1895
- Joined: Wed Jul 01, 2020 5:46 am
- Location: kuvukiland
Ek as net een keer in my lewe in Witbank die dorp en om eerluk te wees, die lug besoedeling was so duk ek kon nie rerig sien of die girls die moeite werd was nie.
- OomStruisbaai
- Posts: 16059
- Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
- Location: Longest beach in SH
Ook maar goed so want jou balle sal in die kak wees
-
- Posts: 845
- Joined: Tue Jun 30, 2020 8:08 am
Julle ou hensoppers van die kus dink julle is lekker tough, maar fok ons klomp binnelanders het jare getrek met die ossewa om net van julle weg te kom
- OomStruisbaai
- Posts: 16059
- Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
- Location: Longest beach in SH
Jy n Binnelander?, jy het skool gegaan en bly nou by die kus.Big Nipper wrote: Tue Jun 29, 2021 1:58 pmJulle ou hensoppers van die kus dink julle is lekker tough, maar fok ons klomp binnelanders het jare getrek met die ossewa om net van julle weg te kom
Ons Namakwalanders vee ons holle af met n klip en maak ons broeke vas met n pofadder.
- OomStruisbaai
- Posts: 16059
- Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
- Location: Longest beach in SH
Verseker. Ossewa sal wragtag nie die Binnelandse paaie maak nie.handyman wrote: Tue Jun 29, 2021 2:22 pm Donner, ek kry die manne jammer wat nie in die Wes Kaap bly nie.
Ons is baie bevoorreg.
Mens kan letterlik sien hoe die paaie verswak as jy oor die grense gaan.OomStruisbaai wrote: Tue Jun 29, 2021 2:25 pmVerseker. Ossewa sal wragtag nie die Binnelandse paaie maak nie.handyman wrote: Tue Jun 29, 2021 2:22 pm Donner, ek kry die manne jammer wat nie in die Wes Kaap bly nie.
Ons is baie bevoorreg.
Springboks, Stormers and WP supporter.
- OomStruisbaai
- Posts: 16059
- Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
- Location: Longest beach in SH
Met die nuwe POPI wetgewing wat 1 Julie in werking tree gaan Nipper sy gat sien met sy beledigings.average joe wrote: Tue Jun 29, 2021 11:57 amLos maar net mekaar se vroutjie's, liefie diefie's, ma's, pa's, antie's, oom's en kindertjies uit.
-
- Posts: 845
- Joined: Tue Jun 30, 2020 8:08 am
Gaan jy my rapporteer by die polieste?OomStruisbaai wrote: Tue Jun 29, 2021 2:58 pmMet die nuwe POPI wetgewing wat 1 Julie in werking tree gaan Nipper sy gat sien met sy beledigings.average joe wrote: Tue Jun 29, 2021 11:57 amLos maar net mekaar se vroutjie's, liefie diefie's, ma's, pa's, antie's, oom's en kindertjies uit.












- OomStruisbaai
- Posts: 16059
- Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
- Location: Longest beach in SH
Gaan jou slaan met n R10,5 miljoen.Big Nipper wrote: Tue Jun 29, 2021 3:25 pmGaan jy my rapporteer by die polieste?OomStruisbaai wrote: Tue Jun 29, 2021 2:58 pmMet die nuwe POPI wetgewing wat 1 Julie in werking tree gaan Nipper sy gat sien met sy beledigings.average joe wrote: Tue Jun 29, 2021 11:57 amLos maar net mekaar se vroutjie's, liefie diefie's, ma's, pa's, antie's, oom's en kindertjies uit.
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
-
- Posts: 845
- Joined: Tue Jun 30, 2020 8:08 am
Verwys asseblief na die watse aspek in die POPI Act jy my gaan slaan met n boete. Ek weet nie eens wat jou naam is nie poepholOomStruisbaai wrote: Tue Jun 29, 2021 3:27 pmGaan jou slaan met n R10,5 miljoen.Big Nipper wrote: Tue Jun 29, 2021 3:25 pmGaan jy my rapporteer by die polieste?OomStruisbaai wrote: Tue Jun 29, 2021 2:58 pm
Met die nuwe POPI wetgewing wat 1 Julie in werking tree gaan Nipper sy gat sien met sy beledigings.
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
- OomStruisbaai
- Posts: 16059
- Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
- Location: Longest beach in SH
Ek sal jou Los maar ek is seker n poes soos jy kan nie sy Bek op sy plek hou nie. Atheists is baie self gekontsentreer.Big Nipper wrote: Tue Jun 29, 2021 3:30 pmVerwys asseblief na die watse aspek in die POPI Act jy my gaan slaan met n boete. Ek weet nie eens wat jou naam is nie poephol
-
- Posts: 845
- Joined: Tue Jun 30, 2020 8:08 am
Cancel Culture brought to you proudly by OOmPB
- OomStruisbaai
- Posts: 16059
- Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
- Location: Longest beach in SH
Op die Witbank praat ons afrikaans. Poeskop.
- OomStruisbaai
- Posts: 16059
- Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
- Location: Longest beach in SH
- OomStruisbaai
- Posts: 16059
- Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
- Location: Longest beach in SH
- OomStruisbaai
- Posts: 16059
- Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
- Location: Longest beach in SH
As jy op die witbank sit, is daar n emmer onder waarin die kak en pis val. Dit word leeg gemaak sodra dit vol is.Chilli wrote: Wed Jun 30, 2021 5:23 am?
Julle is mos gebore op die witbank.
Teken prentjies vir hulle oom.OomStruisbaai wrote: Wed Jun 30, 2021 6:23 amAs jy op die witbank sit, is daar n emmer onder waarin die kak en pis val. Dit word leeg gemaak sodra dit vol is.
Julle is mos gebore op die witbank.
Springboks, Stormers and WP supporter.
- average joe
- Posts: 1895
- Joined: Wed Jul 01, 2020 5:46 am
- Location: kuvukiland
Witbank is seker die mees besoedilste plek in die land. As jy soon toe gaan moet jy tot jou eie lug saam vat. Jy kan nie die water drink nie, jy kan nie die lug in asem nie, Eskom hoef nie eers daar te loadshed nie wat die mense is tot bang om die elektrisiteitte te gebruik. Hulle se meer as 90% van mense wat in Witbank gebore is het een of ander mutasie. Goed soos n extra tepel of n dubbele loop voel.
-
- Posts: 845
- Joined: Tue Jun 30, 2020 8:08 am
Ek vermoed Sasolburg sal Witbank n go gee vir lugkwaliteitaverage joe wrote: Wed Jun 30, 2021 6:55 am Witbank is seker die mees besoedilste plek in die land. As jy soon toe gaan moet jy tot jou eie lug saam vat. Jy kan nie die water drink nie, jy kan nie die lug in asem nie, Eskom hoef nie eers daar te loadshed nie wat die mense is tot bang om die elektrisiteitte te gebruik. Hulle se meer as 90% van mense wat in Witbank gebore is het een of ander mutasie. Goed soos n extra tepel of n dubbele loop voel.
Strangely enough last week Friday morning 6 am, Centurion Pretoria had the worst air quality ON THE PLANET!Big Nipper wrote: Wed Jun 30, 2021 7:02 amEk vermoed Sasolburg sal Witbank n go gee vir lugkwaliteitaverage joe wrote: Wed Jun 30, 2021 6:55 am Witbank is seker die mees besoedilste plek in die land. As jy soon toe gaan moet jy tot jou eie lug saam vat. Jy kan nie die water drink nie, jy kan nie die lug in asem nie, Eskom hoef nie eers daar te loadshed nie wat die mense is tot bang om die elektrisiteitte te gebruik. Hulle se meer as 90% van mense wat in Witbank gebore is het een of ander mutasie. Goed soos n extra tepel of n dubbele loop voel.
Right now our worst is Rustenburg https://www.iqair.com/south-africa/gauteng/johannesburg
Of major cities, Johannesburg is 3rd:
https://www.iqair.com/world-air-quality-ranking
It changes all the time of course.
- average joe
- Posts: 1895
- Joined: Wed Jul 01, 2020 5:46 am
- Location: kuvukiland
Dalk, maar ek wonder of Chille en Sards vir ons kan se of dit n side by side of n over under is.Big Nipper wrote: Wed Jun 30, 2021 7:02 amEk vermoed Sasolburg sal Witbank n go gee vir lugkwaliteitaverage joe wrote: Wed Jun 30, 2021 6:55 am Witbank is seker die mees besoedilste plek in die land. As jy soon toe gaan moet jy tot jou eie lug saam vat. Jy kan nie die water drink nie, jy kan nie die lug in asem nie, Eskom hoef nie eers daar te loadshed nie wat die mense is tot bang om die elektrisiteitte te gebruik. Hulle se meer as 90% van mense wat in Witbank gebore is het een of ander mutasie. Goed soos n extra tepel of n dubbele loop voel.
- average joe
- Posts: 1895
- Joined: Wed Jul 01, 2020 5:46 am
- Location: kuvukiland
Daai was oor die swaal wolk wat die wind van die ooste af ingewaai het. Dis nie die eerst keer nie en raai wat Wit.. umm... Emakalema is oos van Centurion.sorCrer wrote: Wed Jun 30, 2021 7:07 amStrangely enough last week Friday morning 6 am, Centurion Pretoria had the worst air quality ON THE PLANET!Big Nipper wrote: Wed Jun 30, 2021 7:02 amEk vermoed Sasolburg sal Witbank n go gee vir lugkwaliteitaverage joe wrote: Wed Jun 30, 2021 6:55 am Witbank is seker die mees besoedilste plek in die land. As jy soon toe gaan moet jy tot jou eie lug saam vat. Jy kan nie die water drink nie, jy kan nie die lug in asem nie, Eskom hoef nie eers daar te loadshed nie wat die mense is tot bang om die elektrisiteitte te gebruik. Hulle se meer as 90% van mense wat in Witbank gebore is het een of ander mutasie. Goed soos n extra tepel of n dubbele loop voel.
Right now our worst is Rustenburg https://www.iqair.com/south-africa/gauteng/johannesburg
Of major cities, Johannesburg is 3rd:
https://www.iqair.com/world-air-quality-ranking
It changes all the time of course.